Antiqbook

Boshoff, Willem a.o. — Geskiedenis en geskrifte. Die literatuur van Ou Israel

Pretoria Protea Boekhuis Paperback, 21 cm, 276 pp. Ten spyte daarvan dat die Bybel eeue oud is, lees miljoene mense wereldwyd uit verskillende taal- en kultuurgroepe dit steeds met die verwagting om iets daarin te vind wat vir hulle persoonlike en spirituele lewe van waarde kan wees. Nietemin is die Bybel oorspronklik bedoel vir mense wat in 'n pre-industriele en prewetenskaplike wereld geleef het. Hulle huise, stede, plase, lewensomstandighede, kleding en gebruike het radikaal verskil van die wat ons vandag ken - wat die vraag laat ontstaan: hoe kan die reusegaping tussen hierdie antieke tekste en moderne lesers oorbrug word. Geskiedenis en geskrifte stel hedendaagse lesers aan die wereld van die ou Nabye-Ooste bekend - vanaf die ou Israeliete se oorlewingstryd, tot die godsdienstige literatuur wat geskryf is om hulle die lewe te help hanteer en sin te maak uit gebeure wat hul lewe beinvloed het - en lei die leser sodoende tot groter begrip en insig in die verskillende kontekste van die Bybel se wordingsgeskiedenis. Cond.: goed / good. ISBN: 9781869191702.

Machine translation by Google. The original description of the seller is leading. Log in or create an account to translate descriptions. Accedi
Numero libro: 104935 €14.50 ($15.91 | £12.15 | ¥2,526)

Immagini

Azioni
Richiedi informazioni Torna ai risultati
Prezzo
EUR 14.50
Autore
Boshoff, Willem a.o.
Anno
2008
Legatura
Brossura