Antiqbook

Omer Vandeputte, red. - orig. Stijn Streuvels — Wentelbaan, 'n novelle, Streuvels.

, eigen beheer Vandeputte, 2011 Hardcover, 65 pagina's Tekst Zuid-Afrikaans. Stijn Streuvels is gebore in 1871 en sterf in 1969. Sy vader was kleremaker en sy moeder die dogter van ?n tuinier. Guido Gezelle was sy oom aan moederskant. Streuvels toring uit as een van die grootste figure van die Nederlandse literatuur, en sy novelle, Het leven en de dood in de ast (Die Wentelbaan), is een van die hoogtepunte. Hoewel hy ?n tragiese figuur is, is die mens se lewe nie sonder sy ligter oomblikke nie. Dood waarsku die mens om op te kyk na die sterre, om te leef 'soos die voels van die veld'. Die samehangende lae ? die boeiende prosa, maatskaplike konteks, menslike psige en besinning ? bepaal die gehalte van Streuvels se novelle. Die struktuur self weerspieel die opvatting van die ewige siklus. ?n Tegniek wat magiese realisme antisipeer, verleen vorm aan die dualitiese posisie van die karakters. Die metafore is direk ontleen aan die wereld van die dramatis personae. Die teks word verryk deur musikale elemente, wat harmoniseer in byna poetiese prosa. orig. Stijn Streuvels vert. Marianne Strydom (Suid-Afrika) en Omer Vandeputte (Belgie) Engelse vertaling: When the Wheel Turns its Circle. Franse vertaling: Vie et mort dans la secherie.

Machine translation by Google. The original description of the seller is leading. Log in or create an account to translate descriptions. Accedi
Numero libro: 32231 €22.50 ($24.80 | £18.77 | ¥3,959)

Immagine

Azioni
Richiedi informazioni Torna ai risultati
Prezzo
EUR 22.50
Autore
Omer Vandeputte, red. - orig. Stijn Streuvels
Anno
2011
Legatura
Rilegato
Parole chiave
streuvels Stijn Streuvels Marianne Strydom Omer Vandeputte When the Wheel Turns its Circle vertaling Vie et mort dans la secherie.